- REDUCED
Thabazimbi, Rooiberg
n Goed versorgde 2 slaap en 2 badkamer los staande huis in Avondrus Kompleks in Rooiberg.
Oorspronklike show house 130m2
Leef/Eet area
Tv kamer
Mooi KOMBUIS
Lekker groot stoep met n braai
Dubbel motothuis met genoeg parkeering voor
Die besproeing in tuin is net nie op n timer gekoppel nie
Kragopwekker punt...Bring eie eenheid
Huis is tans onbewoon en eienaar vat saam sommige potplant wat op fotos is
Rooiberg/Pretoria 2 en n half uur
Rooiberg /Thabazimbi 1 uur
n Lekker aftree plek of naweek wegbreek
Bosveld son en stilte.